VREDENDAL-NOORD: Vredendal Senior Sekondêr is baie trots op Howard Cloete, ‘n graad 9 leerder. Cloete het baie ver gevorder in die O/15 span. Hy ontvang brons in ‘n vorige wedstryd en dringdeur na die Wes-Kaap Skole Skaak Individuele Provinsiale Kampioenskappe wat hierdie naweek, 23 Oktober plaasvind waar hy sy skool sal verteenwoordig. Baie geluk!