Drie vriende red tornyne
Berig: Emma Boonzaier Foto: Verskaf LAMBERTSBAAI: ‘n Groep vriende het Donderdag, 27 Januarie ‘n skool tornyne, ook bekend as bruinvisse, naby die hawe opgemerk. De
Berig: Emma Boonzaier Foto: Verskaf LAMBERTSBAAI: ‘n Groep vriende het Donderdag, 27 Januarie ‘n skool tornyne, ook bekend as bruinvisse, naby die hawe opgemerk. De
VREDENDAL: Die eerste munisipale raadsvergadering van 2022 het Dinsdag, 25 Januarie om 14:00 plaasgevind. Nadat die speaker, Andreas Sinyamba almal verwelkom het, is daar met
Berig: Emma Boonzaier Foto’s: Verskaf STRANDFONTEIN: Dit wil voorkom asof Matzikama nie net baie inwoners het met ‘n passie vir spoedfietse nie, maar beskik ook
Berig: Mariaan Smuts Foto: Verskaf CLANWILLIAM: Alhoewel Francois Pieters, junior (24), eintlik ‘n boorling van Clanwilliam is, is hy in 1997 in Panorama Hospitaal
Berig en foto: Emma Boonzaier VREDENDAL: Na 24 jaar groet doktor Nico en Berna Viljoen Vredendal met ‘n swaar hart vol pragtige herinneringe. Die egpaar
Berig: Julian Wildschut Foto: Verskaf CLANWILLIAM: Vineyards Krieketklub het op Saterdag 27 November kragte gemeet teen Clanwilliam Essex, waarna laasgenoemde in ‘n naelbytstryd met 17
Berig: Mariaan Smuts Foto: Oakpics CITRUSDAL: Die Rooibos2 Muisbos bergfietswedren het Saterdag, 20 November plaasgevind. Die 105km rit is ‘n tydbeperkingsbyeenkoms en het ‘n totale
Berig: Emma Boonzaier Foto: John Yeld WESKUS: Protect the West Coast is ‘n organisasie sonder winsbejag. Hulle doel is om die wêreld te wys en
Berig: Emma Boonzaier Foto: Verskaf MATZIKAMA: Lede van die Food Sovereignty Campaign (FSC) en Cape Bush Doctors het hul kennis en ervaring van kruie met
Berig: Emma Boonzaier Foto: Verskaf VREDENDAL: Because We Care se gholfdag het Saterdag, 30 Oktober plaasgevind. Dit het die Steve Hofmeyr konsert by die Keldery
Berig: Mariaan Smuts Foto: Verskaf CLANWILLIAM: In 1989 was daar net 5 boerbokstoettelers in die Wes-Kaap. Hulle was Ben Olivier, Japie Kruger, Joubert van der
Berig: Emma Boonzaier Foto: Verskaf VREDENDAL: Sekere inwoners mag dalk al opgelet het dat daar ‘n bekende gesig deur die strate van Vredendal beweeg. Simon
VREDENDAL: Luwenda Buirman (46) is sterker as wat sy lyk. Sy is op 17 Oktober 2017 die eerste keer met borskanker gediagnoseer. Sy het aan
LUTZVILLE: Oktober is borskanker bewusmakingsmaand. Borskanker is dalk vir baie die olifant in die vertrek. Dit is ‘n onderwerp wat meeste eerder wil vermy uit
WESKUS: SANCCOB en Departement Bosbou, Visserye en Omgewingsake berig dat daar ‘n ernstige uitbraak van voëlgriep onder die bedreigde trekduikers is. Die voëlgriep beïnvloed kolonies
VREDENDAL: Na twee keer se uitstel kon 4×4 liefhebbers Saterdag, 16 Oktober aan ‘n suksesvolle Maskam Challenge deelneem. Behalwe vir ander geleenthede wat op dié
VREDENDAL-NOORD: Vredendal Senior Sekondêr is baie trots op Howard Cloete, ‘n graad 9 leerder. Cloete het baie ver gevorder in die O/15 span. Hy ontvang
VREDENDAL-NOORD: Onse Kaia is ‘n sentrum vir hawelose volwassenes en ‘n geregistreerde organisasie sonder winsbejag. Die doel van die organisasie is om hawelose volwassenes wat op straat
LEIPOLDTVILLE: Die Sandveld-kommando is ‘n jaarlikse liefdadigheidsgebeurtenis waar natuurliefhebbers en perderuiters van regoor die streek, en selfs verder, bymekaarkom om fondse in te samel vir
VREDENDAL: Die naweek van 3 tot 5 September het drie van Vredendal Sagtebalklub se O/12 dogters aan ‘n HPC in Lavender Hill deelgeneem. Hier is
VANRHYNSDORP: Die woord funduro is ‘n kombinasie van die woorde “fun” en “enduro”. ‘n Enduro is ‘n langafstand resies wat uithouvermoë verg, eerder as spoed.
LUTZVILLE: Jy kan nie deur dié dorpie ry sonder om Hoërskool Lutzville te bewonder nie. Die pragtige skoolgronde staan trots tussen die wingerde en met
Ons Kontrei Streekskoerant versprei 4 800 koerante weekliks in 16 dorpe vanaf Citrusdal in die suide tot Alexanderbaai in die noorde. Ons Kontrei is reeds aan die gang vanaf Desember, 1968. Ons bereik ‘n leserstal van sowat 19 200 persone.
Ons Kontrei © 2024.
Proudly powered by Plusto Websites.