Vanrhynsdorp se 14de funduro verg uithouvermoë 1 October 2021 VANRHYNSDORP: Die woord funduro is ‘n kombinasie van die woorde “fun” en “enduro”. ‘n Enduro is ‘n langafstand resies wat uithouvermoë verg, eerder as spoed. LEES