Sekuriteitsbeampte stel die standaard
Berig: Adjudantoffisier Jannie Louw Foto: Verskaf VREDENDAL: ‘n Bekende vrou van Vanrhynsdorp het Woensdag, 20 Julie soos vele male vantevore weer deur Maskam Mall se
Berig: Adjudantoffisier Jannie Louw Foto: Verskaf VREDENDAL: ‘n Bekende vrou van Vanrhynsdorp het Woensdag, 20 Julie soos vele male vantevore weer deur Maskam Mall se

Berig en foto: Mariaan Smuts CLANWILLIAM: CLAWS het van 12 tot 14 Julie ‘n sterilisasieprojek by die skousaal aangebied. Die span het egter onder baie

Berig: Annemarie Munnik Foto: Verskaf MATZIKAMA: Tydens die skoolvakansie vanaf 11 tot 14 Julie het Radio Namakwaland ‘n Advertensie Skryfskool aangebied. Hul het hoërskoolleerders van

Berig: Annemarie Munnik MATZIKAMA/CEDERBERG: Boland Rugbyunie Noordweste het onlangs die inisiatief geneem om vrouerugbyspanne in Matzikama en Cederberg te begin. In samewerking met die plaaslike
Berig en foto: Mariaan Smuts CLANWILLIAM: By ‘n Cederberg Munisipaliteit raadsvergadering, Maandag, 4 Julie, is ‘n hele paar kwessies op die notule bespreek. Die speaker,

Die 4 km staproete (sedert 2016 uitgelê) begin by die Strandfontein Rotstuin (“maak dit jou trots”) en volg stapbordjies en klipstapels op grondpaaie en voetpaadjies

Berig en foto: Emma Boonzaier KLAWER: Klawer Gemeenskapsforum vir Veiligheid en Ontwikkeling en ander rolspelers saam met lede van die gemeenskap het Maandag, 27 Junie

Berig: Mariaan Smuts CLANWILLIAM: Dis met groot hartseer dat Clanwilliam gemeenskap van dokter Herman Uys moet afskeid neem nadat hy besluit het om sy praktyk

Berig: Emma Boonzaier Foto: Verskaf MATZIKAMA: Denvan Bocks en Ettiene Matwan het in 2015 vriende geraak nadat hulle, by ‘n werksgeleentheid in Lambertsbaai, saam ‘n

Berig: Annemarie Munnik Foto: Verskaf VREDENDAL: Dominee Jan Theron (35) en sy vrou Michelle het op 1 Mei by die NG Gemeente Vredendal in die
Berig: Mariaan Smuts CLANWILLIAM: Adjudantoffisier Pieter le Roux het Sondag, 19 Junie om 14:42 ‘n oproep ontvang van ‘n ongeluk by die sportgronde in Parkstraat.

Berig: Annemarie Munnik Foto: Verskaf VREDENDAL: Voertuig eienaars se uithouvermoë en tegniek is omtrent Saterdag, 28 Mei getoets tydens Vredendal Lionsklub se jaarlikse Maskam 4×4

Berig: Leensie Lötter en Annemarie Munnik Foto: Llwellon Wagenaar VREDENDAL: Sommige inwoners van Vredendal is Sondagoggend, 29 Mei uit hul beddens wakker geruk toe Vredendal

Berig en foto’s: Verskaf VREDENDAL: Lizelle Kachelhoffer, is onlangs gekroon as Mrs Mzantzi Africa. Mrs Mzantzi Africa is ‘n drie dae nasionale kompetisie wat jaarliks

Berig: Mariaan Smuts Foto: Verskaf CLANWILLIAM: Dokter Herman Uys is op 2 Mei 1935 in Caledon gebore waar hy ook skoolgegaan en sy pa ‘n

Berig en foto: Verskaf VREDENDAL: Dokter Anna Louw, ‘n merkwaardige vrou, mediese dokter, algemene sielkundige, huweliksberader, vriendin, liefdadigheidsleier, moeder, ouma en ‘n vrou wat diepspore

Berig: Mariaan Smuts Foto: Verskaf CLANWILLIAM: ‘n Welbekende en een van die oudste bestuurslede van die destydse Rooibosteeraad, Piet Saayman, is op 14 Maart in

Berig: Annemarie Munnik Foto: Verskaf LUTZVILLE: Hoërskool Lutzville spog met ‘n tweede SA Kampioen. Xavier Owies het verlede week aan drie items by die SA

Berig: Annemarie Munnik Foto: Verskaf LUTZVILLE: Lechan Toerien, ‘n leerder van Hoërskool Lutzville het verlede week in Germiston aan die SA Atletiek Kampioenskappe gaan deelneem.

Berig: Mariaan Smuts Foto: Verskaf GRAAFWATER: Graafwater Spesiale Skool het verlede week met trots op sosiale media gesien hoe hul atlete wat in die Wes-Kaap

Berig: Annemarie Munnik Foto: Verskaf VREDENDAL: Chris-Mari Nel, ‘n leerder van Hoërskool Vredendal het 15 tot 19 Maart tydens die SA Atletiekkampioenskappe drie goue medaljes

Berig: Annemarie Munnik Foto: Verskaf VREDENDAL: Reino le Fleur, het die afgelope tyd opgelet dat verskeie atlete van die omgewing, veral diegene wat aan die

Berig: Mariaan Smuts Foto: Verskaf CLANWILLIAM: Die nooddienste het Vrydag, 4 Maart, om 17:53 ‘n oproep van Moorreesburg ontvang oor ‘n kop-aan-kop-botsing 7km noord van

VREDENDAL: Die 14de Trucker’s Party het Donderdag, 24 Februarie by die Keldery plaasgevind en was weereens ‘n reuse sukses. Ben Nel van Truckers reël jaarliks