Blog

Jong kardiewe gaan groot in Vredendal

Berig: Adjudantoffisier Jannie Louw VREDENDAL: Die plaaslike SAPD ondervind tans ‘n ongekende vlaag van diefstal van voertuie. Statistieke dui dat daar vir die 2021/2022 boekjaar

LEES

Voëleiland weer oop vir besoekers

Berig: Mariaan Smuts Foto: Verskaf LAMBERTSBAAI: Baie goeie nuus vir Lambertsbaai, net so voor die vakansie aanbreek, is dat CapeNature bevestig het dat Voëleiland weer

LEES

Nasionale wenner uit ons streek

Berig en foto: Verskaf VREDENDAL: Die Nasionale Erkenningstoekennings van die SA Raad vir Sakevroue het op Saterdag, 22 Oktober by die Diaz Hotel in Mosselbaai

LEES

Barnard vind genot in haar werk

Berig en foto: Annemarie Munnik VREDENDAL: Esther Barnard, van The Laser and Skin Clinic en dogter van dokter Awie Thomas, het ‘n jaar gelede saam

LEES

My werk voel nie vir my soos werk nie

Berig en foto: Mariaan Smuts CLANWILLIAM: Die sprankelende, Janova Baadjies, is ‘n boorling van Victoria-Wes en het in 2008 aan die Victoria-Wes Akademie gematrikuleer. Sy het

LEES

‘n Apteker met deursettingsvermoë

Berig: Mariaan Smuts Foto: Verskaf CLANWILLIAM: Petro Bower is ‘n boorling van Malmesbury en het in 2014 saam met haar tweelingsussie aan Hoërskool Swartland gematrikuleer.

LEES

Dis my wêreld dié

Berig: Emma Boonzaier Foto: Verskaf VREDENDAL: Seanene Tredoux is op 22 April 1977 in die Kaap gebore. Twee jaar later trek hulle Klawer toe. Haar

LEES

Cara Fick – die masjien

Berig: Emma Boonzaier Foto: Verskaf VREDENDAL: Cara Fick is dalk ‘n nuweling in Vredendal, maar dit vat slegs 10 minute se gesels om te sien

LEES

Nuwe skoene vir Izzy

Berig: Emma Boonzaier Foto: Verskaf LUTZVILLE: Johan en sy vrou, Jackie van Greuneun woon sedert 1992 op Lutzville. Baie inwoners van Lutzville het al heel

LEES

Sekuriteitsbeampte stel die standaard

Berig: Adjudantoffisier Jannie Louw Foto: Verskaf VREDENDAL: ‘n Bekende vrou van Vanrhynsdorp het Woensdag, 20 Julie soos vele male vantevore weer deur Maskam Mall se

LEES